Geel as dekor inspirasie.

Siende dat ons in ń nuwe seisoen inbeweeg en dit juis die tyd is wat mens gewoonlik veranderinge aanbring.

Daarom het ek goedgedink om ń paar dekor idees vanaf Pinterest te deel.

Vandag deel ek net geel items as dekor inspirasie.

Ek beoog om ń reeks te doen hiervan met ń ander kleur elke keer.

Ek sal jul opinies hieroor waardeer en gebruik as riglyn oor die moontlikheid van ń volgende blog.

Volgens kleurkenners het geel die volgende uitwerking op die menslike gemoed:

Hieronder volg ń paar maniere hoe jy geel kan aanwend in jou huidige dekorskema sonder om die bank te breek.

Geel kussings en lampe.

Ek moet bieg ek love die yellow submarine laundry tema !!! 🤗❤

Ek hoop dat een van hierdie fotos jul dalk kon inspireer.

Aspaai


6 Comments

Leave a comment