Morsjors nie meer nie…

Ek het vandag op iets interessant afgekom wat ek net moèt deel met julle…

Waarskynlik is daar ń paar groentesoorte asook kruie wat mens in ń houer met water uit hulself of uit hul lobbe kan aanhou laat voorspruit…

Basilliekruid (Basil), wortels, patats en ń string ander.

Wanneer hierdie plantjies dan nou wortels maak word hul verplant in potte met potgrond.

Hieronder volg fotos van die volgende baie interessante webtuiste:

https://www.icreativeideas.com/13-vegetables-that-you-can-regrow-again-and-again/

Definitief ń idee wat ek gaan probeer om sodoende minder kos te vermors aangesien daar altyd ń ui of wortel of knoffeltoontjie ongebruik agterbly wat dan sou mors, sonder ek die methode sou benut.

Groete

Aspaai.

Advertisements

12 Comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s