Toppunt van kunstigheid.

My blog het vandag ń “rommelelement”, maar nie in die konvensionele sin van die woord nie.

Ek hou nou maar een maal daarvan om Kuns op ongewone plekke te vind….

Die volgende plek sou ek sê kan definitief beskou word as een van die toppunte van kunstig wees. Kyk dit sit nie in elkeen se broek om iets so funksioneel maar tog so onooglik in iets vars en wel moois te verander nie.

Wat meer kan ek sê, somtyds moet jy maar net jou verbeelding vrye teuels gee….

Alle fotos van Pinterest

Aspaai

11 Comments

  1. Sommige mense kan die potensiaal om mooi te maak in letterlik enigiets sien. Ek is nou nie so kreatief nie, maar ek kan dit wel waardeer! Dankie dat jy gedeel het.

    Like

Leave a comment