My blog het vandag ń “rommelelement”, maar nie in die konvensionele sin van die woord nie.
Ek hou nou maar een maal daarvan om Kuns op ongewone plekke te vind….
Die volgende plek sou ek sê kan definitief beskou word as een van die toppunte van kunstig wees. Kyk dit sit nie in elkeen se broek om iets so funksioneel maar tog so onooglik in iets vars en wel moois te verander nie.
Wat meer kan ek sê, somtyds moet jy maar net jou verbeelding vrye teuels gee….
Alle fotos van Pinterest
Oulik!
LikeLiked by 1 person
Dankie
LikeLiked by 1 person
Mens kan maar net sê ‘wow’.
LikeLike
Ja nee kyk waar mense se verbeelding hul nie orals kan neem nie…
LikeLiked by 1 person
Sommige mense kan die potensiaal om mooi te maak in letterlik enigiets sien. Ek is nou nie so kreatief nie, maar ek kan dit wel waardeer! Dankie dat jy gedeel het.
LikeLike
Plesier 🙂
LikeLike
Behoorlik! 😀
LikeLike
You tell me, toor met ‘n kwas 😊
LikeLiked by 1 person
Wow! So many talented artist! I’d have a hard time choosing a favourite garbage container … maybe the one with the giraffe on the lid, or the rose poking out of the lid.
LikeLiked by 1 person
I also like the giraffe one ☺. Art and positive things are everywhere. We just need to actively seek it out.
LikeLiked by 1 person
Such a cool idea.
LikeLiked by 1 person